Kyk kunsfloppe in dié museum

2011-12-07 13:23
Tweets Share Share line Print

Boston – New York het die Metropolitan Museum of Art, Parys het die Louvre en Londen het die Tate, maar Boston het sy eie, minder bekende, kunsmuseum.

Die Museum of Bad Art (Moba) is die enigste museum in die wêreld wat slegs kunsstukke ten toonstel wat lelik skeefgeloop het.

Moba het in 1994 begin toe die antieke handelaar Scott Wilson die skildery “Lucy in the Field with Flowers” uit ‘n rommelhoop gehaal het in die hoop om die raam te red.

Hy was geïnteresseerd deur die ou vrou wat ongemaklik in die grasland gestaan het en uiteindelik het Wilson se vriend, Jerry Reilly, die skildery gered en stuk vir stuk het die versameling gegroei totdat die mans uitstallings in Reilly se keldervertrek begin hou het.

Die gewildheid van die uitstallings het uiteindelik daartoe gelei dat die uitstallings na die groter keldervertrek van die Deham-gemeenskapsteater geskuif is, waar swak kunswerke vandag nog hang.

Die museum het sedertdien uitgebrei na twee ander galerye in die Boston-omgewing, met 20 tot 40 stukke wat op enige gegewe tyd uitgestal word.

Die 600-stuk versameling het al die kategorieë wat enige groot kunsmuseum sal hê, soos landskappe, stillewes of naakskilderye, maar daar is ook ‘n paar vreemde kategorieë, soos “blou mense” en “swak eienskappe”.

– Lees meer by BBC

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: kuns  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.