Kom uit jou gemaksone en reis plaaslik

2011-02-01 14:48
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die plaaslike toerisme-mark moet groei om meer werk in die sektor te skep, het Tommy Edmond, voorsitter van die Toerisme-besigheidsraad van Suid-Afrika, gesê.

“In my opinie moet ons mense leer om op vakansie te gaan, dit is die neiging in alle lande waar daar ‘n sterk plaaslike toerismemark is,” het hy by die bekendstelling van die eerste Toerisme Besigheidsindeks in Johannesburg gesê.

“Mens moet hulle leer hoe om te reis. Dit is nuut, dit neem hulle uit hul gemaksone.”

Edmond het bygevoeg dat die ANC se plan om 225 000 werke in die volgende 10 jaar in die sektor te skep moontlik is, indien plaaslike toerisme toeneem.

Volgens die indeks was die grootste beperking vir die industrie in die laaste kwartaal die tekort aan aanvraag van oorsese besoekers en die sterk rand.

Beide faktore kan verlig word deur die vraag na plaaslike toerisme te bevorder.

Die indeks, wat die eerste van sy soort in die sektor is, het gewys dat indiensneming in die akkommodasie-sektor grotendeels dieselfde in die laaste kwartaal gebly het.

Dit het verder ook daarop gedui dat die industrie verwag het dat die swak vraag van oorsese besoekers ‘n negatiewe impak op toerisme-besighede kan hê.

Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: suid-afrika  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.