Kleurvolle plek in Goudstad-hart

2011-09-30 10:18
Tweets Share Share line Print

Hoor jy al lank van die oplewing van die Johannesburgse middestad, maar is jy lugtig om die Goudstad se hart te verken?

Maak jou eerste bestemming dan, sommer dié Saterdag al, 70 Juta – ’n versameling boetiekwinkels en kantore in die hart van Braamfontein se nuwe kultuurdistrik wat deur ’n piepklein binnehoffie verbind word.

70 Juta sorg vir ’n aanloklike spatsel kleur op die sypaadjie.

Val eerste by Post. breakfast. lunch in vir ontbyt of middagete.

Dié onopgesmukte eetplekkie lok allerlei kreatiewes en kunstiges na wie jy van agter jou boek kan loer terwyl jy teug aan een van hul heerlike cappuccino’s.

Post is volgens www.eatorganic.co.za die ideale naam vir dié eetplek in dié stad vol stories omdat dit kan verwys na ’n briefie, ’n plek of ’n bestemming. Hulle gebruik net die beste plaaslike seisoenale produkte.

Gaan maak volgende ’n draai by die Lomography Embassy Store, die eerste lomografie-kamerawinkel in Suid-Afrika; die Afronova-galery of gaan “oe” en “aa” in die klerewinkel Twenty Two, waar jy nuwerwetse ontwerpe van Suid-Afrikaanse ontwerpers kan aanskaf.

Veilige parkeerplek is beskikbaar én jy kan op Saterdae sommer inloer by die nuwe Neighbourgoods Market by Jutastraat 73.

– Besoek http://70juta.tumblr.com/ vir ’n lys van al die winkels in 70 Juta en om uit te vind wanneer musikante daar gaan optree of wanneer ’n interessante uitstalling plaasvind.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Beeld

Lees meer oor: johannesburg  |  restaurante  |  winkels

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.