Kirstenbosch onder die 10 beste piekniekplekke

2011-10-03 10:14
Tweets Share Share line Print

Die Kirstenbosch- Botaniese Tuin is deur National GeographicTraveler as een van die tien beste piekniekplekke ter wêreld aangewys. Foto: Yunus Mohamed

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad – Die Kirstenbosch- Botaniese Tuin is pas deur National Geographic Traveller as een van die beste piekniekplekke ter wêreld aangewys.

Volgens Sarah Struys, koördineerder van tentoonstellings by Kirstenbosch, is hulle nie in kennis gestel van dié eer nie.

“Ons is verras deur die aankondiging,” het sy gesê.

Volgens Struys het hulle die lys van die tien beste piekniekplekke op Twitter gesien.

Sy het gesê Kirstenbosch bly ’n gunsteling-bestemming danksy die verskillende aktiwiteite waaraan besoekers kan deelneem.

Die botaniese tuin spog met meer as 7 000 plantspesies en die groot, groen grasperke lok al 20 jaar lank besoekers.

“Dit het alles met ons buitelugkonserte begin. Ons hou reeds meer as 20 jaar dié konserte waar mense kom piekniek hou. Besoekers kom deesdae Kirstenbosch toe net om piekniek te hou.”

Die ander nege piekniekplekke op die lys is Huayna Picchu (Peru); Point Reyes National Seashore (Kalifornië); Villa Borghese-tuin (Rome); Jardin des Tuileries (Parys); Haleaka- Nasionale Park (Hawaii); Aran-eiland (Ierland); National Sculpture Garden (Washington, DC) en Singapoer se botaniese tuin. 

Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lees meer oor: kaapstad  |  reis  |  kirstenbosch  |  piekniek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.