Kinders kan omgewing help tydens skoolvakansie

2011-06-21 15:28
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Drie natuurreservate wat deel uitmaak van die Stad Kaapstad, naamlik die Blouberg-natuurreservaat, Milnerton Racecourse-natuurreservaat en die Rietvlei vleiland-reservaat, bied ‘n opwindende vakansieprogram vir kinders tydens die Junie/Julie skoolvakansie.

Die program sal oor drie weke van Maandag 27 Junie tot Vrydag 15 Julie verloop.

Die stad se bestuursdepartement vir omgewingshulpbronne is in beheer van die program en hoop om ‘n produktiewe plek te skep vir kinders om hul tyd tydens die skoolvakansie deur te bring.

Die natuurreservate sal ‘n plek wees waar kinders kan leer, speel en ook aktief kan deelneem om ‘n beter omgewing te skep.

Die departement hoop dat deur kinders aktief betrokke te maak hulle op ‘n jong ouderdom ‘n gevoel van eienaarskap kan ontwikkel.

Aktiwiteite sal daagliks om 09:00 afskop en rondom 12:00 eindig en sal van die weer afhang.

‘n Fooi van R4 per persoon per dag word gevra as toegang tot die reservaat en besprekings moet vooraf gemaak word.

Vir verdere besonderhede kontak Elzette Krynauw op 021 554 0957 of Chanelle Naidoo op 021 521 9900.

Kliek hier vir meer inligting en daaglikse programme.

Vir meer inligting oor die stad se meer as 30 natuurreservate en natuurlike omgewings, kliek hier.

- Nuus24
 

Lees meer oor: kaapstad  |  omgewingsake  |  kinders  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.