Kies binnekort sitplekmaat via sosiale media

2011-12-07 15:27
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – KLM Royal Dutch Airlines is besig om ‘n diens te ontwikkel wat passasiers sal toelaat om sitplekmaats via sosiale media te kies, het die Dutch Daily News berig.

Alhoewel dit nog nie amptelik is nie, is die diens deur ‘n hoof van die lugredery by ‘n konferensie bekendgestel.

Dit sal beteken passasiers kan sosiale media soos Facebook of LinkedIn-profiele gebruik om sitplekmaats te vind wat dieselfde belangstellings as hulle het, of om sodoende met iemand oor sake te gesels.

Volgens De Telegraff sal die diens vroeg volgende jaar beskikbaar wees.

KLM het vroeër die jaar ook die nuus gehaal toe die lugredery in Junie aangekondig het hy sal brandstof wat van herwinde kookolie gemaak is in sy vliegtuie gebruik.

Huffington Post

– Volg Nuus24 op Twitter


 

Lees meer oor: facebook  |  klm  |  sosiale media  |  vlieg

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.