Kaapstad een van beste strand-stede in die wêreld

2011-01-24 15:33
Tweets Share Share line Print

Van die wêreld se beste reisgids-bronne het in Januarie 2011 hul keuses van die Wêreld se 10 Beste Strand-stede bekendgemaak en Kaapstad het die tweede plek behaal.

Die Lonely Planet, ‘n betroubare reis- bron wat verskeie fasette van toerisme dek en ‘n geskiedenis van dertig jaar het, het Kaapstad beskryf as “mooi, prettig, sporterig en sosiaal”.

Die Lonely Planet se 10 Beste Strand-stede:

•         Barcelona, Spanje
•         Kaapstad, Suid-Afrika
•         Rio de Janeiro, Brasilië
•         Tangier, Marokko
•         Sydney, Australië
•         Valencia, Spanje
•         Tel Aviv, Israel
•         Dubai, Verenigde Arabiese Emirate
•         Miami, VSA
•         Brighton en Hove, Engeland

Mariette du Toit-Helmbold, hoof van Kaapstad Toerisme, het gesê dat hierdie prestasie ‘n viering is van Kaapstad se veelsydigheid.

“Kaapstad is nie net ‘n fassinerende, ryk kulturele stad nie, maar ook ‘n natuurlike paradys.”

“Ons is onder die min gelukkige bestemmings in die wêreld wat kan sê ons het ‘n kombinasie van die mooiste strande, ikoniese natuurlike skoonheid en ‘n kenmerkende stadkultuur  wat deel van ons unieke identiteit uitmaak.”

Kaapstad se groeiende lys erkennings sluit in:

•    Top Stad in Afrika en die Midde-Ooste en een van die Wêreld se Top-20 Stede deur Condé Naste Readers’ Travel Awards 2010.
•    Afrika se Vooraanstaande Bestemming, 2010World Travel Awards.
•    Tweede as Top-1o Kultuur en Besienswaardighede in Afrika deur TripAdvisor Traveller’s Choice Awards 2010.
•    Een van die Top-10 Etiese Bestemmings in die Wêreld 2010, deur Ethical Traveler.


 

Lees meer oor: kaapstad  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.