'Japan is veilig' - sakeman

2011-05-20 12:51
Tweets Share Share line Print

Tokio – Japannese sakeleiers het Donderdag ‘n veldtog geloods om toeriste terug te lok na Japan ná die verwoestende aardbewing, tsoenami en kernramp wat buitelanders uit die land laat vlug het.

“Ek wil graag sê: Japan is veilig,” het Atsutoshi Nishida, die voorsitter van Toshiba, by ‘n vergadering van reis- en toerisme-bestuurders en –amptenare van oor die wêreld gesê.

Internasionale reisbesoeke na en van Japan het sterk gedaal ná die 9.0-aarbewing van 11 Maart naby Sendai en die gevolglike tsoenami wat deur kernkragstasies langs die kus gestroom het.

Sowat 15 000 mense is in die ramp dood.

Terwyl toerisme slegs ‘n klein gedeelte van die ekonomie wat geraak is verteenwoordig, is dit ‘n belangrike faktor vir Japan.

Direk ná die aardbewing het die hoeveelheid toeriste wat in die land gearriveer het met meer as 50% gedaal, het die Japannese toerisme-agentskap gesê.

Daar was tentatiewe tekens van herstel in Mei en Japannese amptenare het gesê dat reis tydens die Goue-week-vakansie in laat-April en begin-Mei beter gevaar het as wat verwag was.

Nietemin het Oxford Economics in ‘n studie wat Donderdag bekendgestel is gesê dat die ervaring ná ander reuse-rampe daarop dui dat dit tot twee jaar kan neem vir ‘n land om terug na normaal te keer.

Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: japan  |  toerisme  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.