Japan Airlines dank 16 000 werkers af
2010-08-31 19:54
Kaapstad – Japan Airlines het aangekondig dat hulle ‘n derde van hul werkkragte, meer as 16 000 werkers en ‘n hele aantal plaaslike en internasionale roetes gaan sny as deel van hul radikale herstruktureringsplan.
Die maatskappy beplan ook om altesaam 103 vliegtuie van sy vloot te sny.
Dié aankondiging kom nadat die lugredery op 19 Januarie bankkrot verklaar is.
- Vir die volledige storie besoek Breaking Travel News.
- Volg Nuus24 op Twitter.