Interessante feite: Bloemfontein

2010-03-09 14:44
Tweets Share Share line Print

Jolandi Morkel

Wanneer 'n mens aan Bloemfontein dink, dink ons aan ‘n klein Afrikaanse dorpie in die Vrystaat. Maar Bloemfontein is eintlik ‘n dorpie ryk aan kultuur en bied baie interessante dinge vir toeriste om te ervaar en te doen.

Hier is ‘n paar dinge wat jy dalk nie van Bloemfontein geweet het nie:

1. Die stad se Sesotho naam is Mangaung, dit beteken die plek van die jagluiperds.

2. Bloemfontein is beter bekend as die ‘stad van rose’. Hoekom mag jy dalk vra? Wel dis omdat die jaarlikse roosfees hier gehou word.

3. Die fontein in Bloemfontein is ‘n betonkolom met ‘n mosaïek stad-embleem. Daar word gesê dat dit die rede agter die naam van die stad is, naamlik fontein van blomme.

4. Die ANC, die destydse South African National Native Congress, is op 8 Januarie 1912 in Bloemfontein gestig. John Dube was die eerste president en Sol Plaatjies was een van die stigterslede.



5. Die skrywer JRR Tolkien, skrywer van “The Lord of the Rings” was op 3 Januarie 1892 in Bloemfontein gebore. Alhoewel sy familie die land verlaat het, ná sy pa se afsterwe, het Tolkien steeds herinneringe van ‘n ‘baie warm land’.

6. Bloemfontein is ook die tuiste van die Vrystaat sokkerstadion. Die eerste en tweede ronde van die FIFA Wêreldbeker-sokkertoernooi sal hier gespeel word. Die stadion kan tussen 38 000 en 48 000 mense huisves.



Vir nog interessanthede oor Bloemfontein, kliek hier

- GoTravel24
 

Lees meer oor: reis

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

NISSAN

Micra 1.4 Elegance 5-dr
2004
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.