Hier kan jy pars en proe

2011-02-17 15:14
Tweets Share Share line Print

Grande Provence in Franschhoek bied op Saterdag 19 Februarie weer sy gewilde, opvoedkundige Oesfees aan.

Die fees is geskep vir die hele familie, sowel as vir bloeiende wyn-entoesiaste en die dag gee almal die geleentheid om die wêreld van wyn eerstehands te ervaar saam met die gevierde wynmaker Jaco Marais.

Die feestelikhede begin om 09:00 met koffie, tee, vars muffins en ander pasteitjies wat deur die uitvoerende sjef, Darren Roberts, voorberei is.

Dit word gevolg deur ‘n trekkerrit na die wingerd waar daar op die tradisionele manier druiwe gepluk sal word.

Volgende sal daar ‘n toer deur die wynkelder wees en ‘n wynproe saam met Jaco.

Dan kom die pret deel, waar almal die wyn op die outydse manier met hul voete in die vate pars.

Gaste kan die middag ‘n braai onder die ou akkerboom geniet, terwyl hulle vermaak word met musiek en ‘n verskeidenheid van speletjies.

Die Oesfees is ook ‘n uitstekende spanbou-aktiwiteit en spesiale pryse word gegee aan groepe van 10 of meer.

Plek: Grande Provence

Waar: Franschhoek

Wanneer: 09:00 19 Februarie 2011

Kontak: 021 876 8600
     restaurant@grandeprovence.co.za
     http://www.grandeprovence.co.za

Koste: R290 per volwassene en R130 vir kinders onder 12. Ingesluit in die prys is ‘n bottel Angels Tears wyn per volwassene.

- Nuus24



 

Lees meer oor: franschhoek  |  feeste  |  wyn

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.