Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Heathrow maak reg vir rekordgetal besoekers

2012-07-16 14:44
Tweets Share Share line Print

Londen – Europa se grootste lughawe maak reg om ‘n rekordgetal passasiers te verwelkom soos atlete begin instroom vir die Olimpiese Spele in Londen.

Heathrow sê atlete van meer as 50 lande sal Maandag aankom in dié land, in wat beskryf word as Brittanje se grootste vervoeruitdaging ooit in 'n vredestydperk. Ongeveer 236 955 passasiers sal na verwagting deur die lughawe se terminale beweeg. Die vorige rekord van 233 562 is in Julie 2011 opgestel.

Heathrow het ongeveer 1 000 vrywilligers gekry om die atlete, media en amptenare te verwelkom.

Daar is ook ‘n verhoogde polisie-teenwoordigheid by die lughawe, insluitend snuffelhonde, wat saam met die vrywilligers en die Heathrow-personeel die veiligheid van die besoekers verseker.

Vervoer na Sentraal-Londen is ook verlig deur ‘n “spelelaan” op die M-4 hoofweg oop te maak wat spesiaal vir Olimpiese amptenare en atlete gereserveer is.

Die Olimpiese Spele in Londen begin 27 Julie en eindig 12 Augustus.
 
– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: londen  |  olimpiese spele
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 14:58 PM
    Road name: N4 Westbound
    ACCIDENT on the side of the road before the N1 Interchange - delays passing the scene
  • Wednesday Benoni - 14:57 PM
    Road name: N12 Westbound
    DELAYS between Snake Road and the Tom Jones Street exit due to roadworks
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.