Halfprys kabelkar-ritte vir die somer

2011-11-21 14:06
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Om te verseker jy sien die beste sonsondergange in Kaapstad sal kaartjies vir die Tafelberg-sweefspoor tot Woensdag 29 Februarie 2012 van ná 18:00 in die aande halfprys wees.

Dié spesiale pryse is slegs van toepassing op tweerigting-kaartjies en kos R97,50 vir volwassenes en R47,50 per kind.

Jy kan die rit nog meer spesiaal maak deur ‘n skemerkelkie en aandete op die berg te geniet deur van die Ride and Dine-akket gebruik te maak.

Dit sluit in ‘n halfprys tweerigting-kaartjie en ‘n kaartjie vir ‘n ete by die Table Mountain Café.

Met dié pakket kan jy ook vroeër toegang tot die kabelkar kry en teen 17:30 reeds die berg op ry.

Dit kos R187,50 per persoon en R92,50 per kind as jy die kaartjies aanlyn koop.

Kaartjies by die kaartjiekantoor kos R197,50 vir volwassenes en R97,50 vir kinders.

Kliek hier om aanlyn kaartjies te koop.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: tafelberg

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.