Half-kaal toeriste moet toemaak, sê Indië

2010-03-12 12:21
Tweets Share Share line Print

Goa, Indië - Toerisme-amptenare van die Indiese staat Goa het handboeke aan oorsese besoekers begin uitdeel waarin daar gevra word om verkieslik nie naak in die son te lê nie en om ook nie in skrapse kleredrag in die publiek te verskyn nie.

Die versoek kom nadat ’n wetmaker in Goa teenoor Russiese toeriste uitgevaar het. Volgens dié wetmaker “besoedel hulle die denke van die plaaslike inwoners” en kweek hulle ’n “wanindruk by skoolkinders” deur om half-kaal in die strate en op strande rond te loop.

Die voormalige Portugese kolonie is ’n groot oorsese toeristebestemming, wat besoekers lok met hul lang wit strande, naglewe en ontspanne leefstyl.

Die departement van toerisme het ’n beroep op besoekers gedoen om die plaaslike geloof en kulture in ag te neem, alhoewel dié staat die informele Europese styl van kleredrag aanvaar.

“Naaktheid op strande en publieke plekke word nie toegelaat nie,” lees die handboek.

Die riglyne sluit onder andere ook in om “nooit half-kaal op ‘n tweewiel-tuig te ry nie”, om nooit modelkontrakte te onderteken nie en ook nie dwelms te aanvaar nie.

Die handboek is tans in Engels en Russies beskikbaar. ’n Duitse weergawe word beplan.

- Sapa-AFP

 

Lees meer oor: kan jy glo  |  reis

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 112,995.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2006
R 209,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.