Groot planne teen sneeu vir Heathrow

2011-04-18 09:45
Tweets Share Share line Print

Die operateur van Heathrow-lughawe, BAA, is besig om aan planne te werk om ondergrondse verhitting te gebruik om sodoende te verhoed dat geparkeerde vliegtuie in die ys vassit.

Die vakansieplanne van sowat een miljoen reisigers is verlede Desember in die wiele gery toe temperature tot onder vriespunt gedaal het en vliegtuie op dié lughawe tot stilstand gedwing is.

Die lughawe se operateur wil nou ‘n nuwe idee in werking probeer stel – ondergrondse verhitting op 'n enorme skaal.

BAA kyk nou na tegnologie om die somerson se hitte op die lughawe se teer vas te vang en dit te stoor tot die winter om die vliegtuie aan die beweeg te hou.

Die idee, wat die beginsel van Romeinse sentrale verhitting met 21ste eeuse hernubare energie-tegnologie kombineer, sal gebruik word om te voorkom dat vliegtuie vassit in ys, die hoofrede vir die chaos van verlede jaar.

Lees meer by die Guardian
 

Lees meer oor: heathrow  |  lughawens  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.