Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Green Day-sanger van vlug gehaal

2011-09-05 20:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Alhoewel dit nie ongewoon is om te sien hoe ou mense hul oë rol of ma’s met hhul seuns raas as hul broeke te laag sit nie, is dit steeds ‘n bietjie ongewoon om ‘n rockster van ‘n vliegtuig af te skop vir dieselfde rede.

Billie-Joe Armstrong, die hoofsanger van die musiekgroep Green Day, is onlangs van ‘n Southwest Airlines-vlug geskop as gevolg van sy lae, skaatsplank-tipe broek.

Kort nadat hy verlede Donderdag  onsuksesvol probeer het om op die vlug van Oakland na Burbank te kom, het hy glo die volgende getweet: “Ek is van ‘n Southwest-vlug geskop omdat my broek te laag gehang het! Wat de f---? Dis nie ‘n grap nie!”

Die voorval het glo kort voordat die vliegtuig sou opstyg plaasgevind.

Die sanger is deur een van die lugwaardinne genader en gevra om sy broek ‘n bietjie hoër op te trek.

Toe Armstrong weier en die lugwaardin vra of sy nie meer dringende sake het om aan aandag te gee nie, is hy en sy reismaat van die vliegtuig gehaal.

Brad Hawkins, ‘n woordvoerder vir Southwest, het in ‘n verklaring gesê Armstrong is op die volgende vlug na Burbank toegelaat. Hy het glo geen verdere klagtes gehad nie.

Die akteur Gerard Depardieu was onlangs ook in die moeilikheid op ‘n vlug.

Hy het glo op ‘n Air France-vlug na Dublin bloot sy ritssluiter afgetrek en sy blaas verlig.

Volgens ‘n vriend van die akteur was ‘n prostaat-probleem te blameer en nie alkohol nie.

– AP, Reuters

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: vlieg  |  bekendes  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:09 AM
    Road name: Sefako Makgatho Drive Eastbound
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at the N1 Highway Interchange
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Stock Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Inventory Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Finanical Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.