Gratis vakansies vir kinders in Doebai

2011-04-06 22:29
Tweets Share Share line Print

Die woord gratis kom nie deesdae meer baie voor nie en wanneer dit doen laat dit eerder die wenkbroue lig as wat dit jou opgewonde maak.

Nietemin, die woord bestaan nog en so elke nou en dan kan jy vriendelik verras word.

Dubai Tourism and Commerce Marketing bied ‘n “kinders gaan verniet”-promosie aan om meer families aan te moedig om die stad te besoek.

Die aanbod strek van14 Mei tot 30 September 2011 deur toeroperateurs soos Travel 2 en Thomas Cook.

Die promosie sluit in dat kinders onder die ouderdom van 12 wat saam met twee volwassenes reis gratis kan eet en bly in meer as 45 instansies.

Van die hotelle sluit in die Jumeirah Beach Hotel, Atlantis, The Palm, en One&Only Royal Mirage.

Daar is ook ‘n 50% afslag vir kindervlugte op Emirates en gratis toegang vir tot twee kinders by verskeie aantreklikhede in Doebai.

Kliek hier om meer te lees.
 

Lees meer oor: doebai  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.