Gratis busdienste in Kaap vir fietstoer-toeskouers

2011-03-09 14:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die Stad Kaapstad moedig toeskouers by Sondag se Cape Argus Pick n Pay-fietstoer aan om in die middestad te parkeer en gebruik te maak van die gratis MyCiTi-busdienste om hulle by die eindstreep af te laai, eerder as om in Groenpunt te parkeer.

Diegene wat Sondag van MyCiTi se lughawe-dienste gebruik wil maak, sal ‘n effens aangepasde roete hê.

Die diens sal tot 12:00 van die Stadion-stasie in Groenpunt vertrek, in plaas van die Burgersentrum-stasie op Hertzog Boulevard.

Stadion-stasie is op Western Boulevard geleë en kan van Somersetstraat en Fritz Sonnenberg-straat bereik word deur die voetgangerspad by Groenpunt-sentraal.

Die busdiens wat vir die wedren gebruik word sal Sondag tussen die middestad en die eindstreep in Groenpunt loop.

Daar behoort volop parkering in die stad te wees. Groenpunt moet sover moontlik vermy word, aangesien talle paaie gesluit sal wees.

Die MiCiTi-busse sal tussen 08:00 en 12:00 van die onderpunt van Langstraat, oorkant die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) vertrek.

Tussen 12:00 en 18:00 sal hulle van die Burgersentrum busstasie op Hertzog Boulevard vertrek. Busse sal gemiddeld elke 10 minute vertrek.

Hulle sal na die Stadion-stasie in Groenpunt gaan, wat vyf minute se stap van die eindstreep is. Toeskouers kan dieselfde bus terugneem na die middestad.

Kontak 0800 65 64 63 vir meer inligting, of besoek www.capetown.gov.za/myciti.


 

Lees meer oor: kaapstad  |  fietsry

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.