Grahamstad hou van vandag makietie

2012-02-18 08:30
Tweets Share Share line Print

Port Elizabeth – Feesviering om Grahamstad se 200ste bestaansjaar te herdenk, begin vandag op dié geskiedkundige dorp.

’n Straatparade word vandag van 11:00 van Kerkplein deur Somersetstraat na Highstraat en terug na Kerkplein gehou.

Zamuxolo Peter, burgemeester van die Makana-munisipaliteit, het gesê die jaar sal gebruik word om ’n sterk gevoel van gemeenskap te bou sodat almal daartoe kan strewe om die munisipaliteit “’n goeie plek te maak om in te woon”.

Hy het verder gesê die hooffokus van die jaar is om al die inwoners aan te moedig om hul eie stories oor die dorp te vertel.

“Alle inwoners word aangemoedig om deel te neem om te verseker dat die hele geskiedenis van ons dorp ingesluit word,” het Peter gesê.

“Ons nooi almal om te besin oor hul eie geskiedenis en bydraes te lewer vir die verskillende temas vir die jaar,” het hy bygevoeg.

Die munisipaliteit gaan die historiese mylpaal vier deur middel van storievertelling, musiek, dans en verbeelding.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: grahamstad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility
2005
R 75,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2006
R 135,995.00

VOLKSWAGEN

Touareg 2.5 R5 TDi 4x4 Tiptronic Dsl
2006
R 349,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.