Goedkoop lugdiens net so grappig soos sy reklame

2010-09-10 10:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Kulula.com is bekend vir hul snaakse advertensies sedert hul bekendstelling in Suid-Afrika. Nie net is hul advertensie lagwekkend nie, maar die ondervinding wat jy op die vliegtuig self gaan opdoen is ook skreeusnaaks.

Maar regoor die wêreld is daar lugrederye wat bietjie humor by hul aankondigings inbring.

Hier is van die bestes:

“Indien die vliegtuig skielik druk verloor, sal maskers uit die dak kom. Hou op skree, gryp die masker en trek dit oor jou gesig. Indien jy ‘n kleuter het wat saam met jou reis, sit eers jou masker op voordat jy jou kleuter met hom/haar masker help. Indien jy met meer as een kleuter reis, kies jou gunsteling een.”

“Daar is meer as 50 maniere om jou geliefde te verlaat, maar daar is net vier maniere om uit die vliegtuig te kom.”

“Jou sitplek-kussings kan gebruik word om mee te dryf, indien die vliegtuig ‘n waterlanding moet maak. Gebruik die kussing en roei na wal. Jy kan dit agterna met ons komplimente vir jouself neem.”

“Wanneer jy die vliegtuig verlaat, maak seker jy onthou al jou besittings saam. Alles wat agterbly sal onder die kajuit-bemanningslede verdeel word. Moet asseblief nie kinders of eggenote agterlaat nie.”

"Kulula kondig met trots aan dat ons van die beste kajuit-bemanningslede in die industrie het. Ongelukkig is niemand van hulle op hierdie vlug nie.”

“Rook is verbode op die vliegtuig en jy kan R2000 beboet word. Vir daardie geld kon jy SAA gevlieg het.”

- Vir die volledige storie besoek GoTravel24.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: lugrederye  |  reis

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T Local
2001
R 64,369.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,990.00

TOYOTA

Landcruiser PU 4x4 Dsl
2005
R 225,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.