Geen meer boudjies in die strate van Barcelona

2011-05-03 15:29
Tweets Share Share line Print

Toeriste in Barcelona wat die strate in wandel met hul swembroeke en bikini’s of enigiets minder as dit aan, kan in die toekoms met groot bedrae beboet word.

Daar is Vrydag gestem dat “nudiste of mense wat skraps geklee is in openbare plekke verban sal word” en swemklere sal beperk word tot swembaddens, strande, paaie langs die strand en strand-wandelpaaie.

Diegene wat in hul geboortepakkies op die strand lê en dan van hierdie dele afwyk kan boetes van tussen €300 en €500 (R2 940 tot R4 900) opgelê word.

Mense wat in hulle swemklere in die strate paradeer kan boetes van €120 tot €300 (R1 170 – R2 940) opgelê word.

Amptenare in die stad het vroeër in die jaar plakkate opgerig waarin sulke gedrag ontmoedig.

Met die nuwe beperkings hoop stadsamtenare dat daar ‘n “vreedsame naasbestaan tussen mense in openbare gebiede sal wees,” maar hulle het ontken dat hulle vir mense voorskryf oor hoe om aan te trek,” het Assumpta Escarp, die stadsraadslid in beheer van sekuriteit, gesê.

Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: barcelona  |  reis  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility
2005
R 75,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2006
R 135,995.00

VOLKSWAGEN

Touareg 2.5 R5 TDi 4x4 Tiptronic Dsl
2006
R 349,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.