Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Fotowenk: Fokus op die voorwerp

2012-02-07 12:43
Tweets Share Share line Print

Nelius Rademan, ‘n fotograaf van Foto24, skryf:

Dit is altyd moeilik om iets in skaduwee af te neem as ’n mens self in die sonlig staan. (Ek sal dan eerder nie die foto neem nie, tensy dit ’n baie uitsonderlike oomblik is of iets uitsonderliks is, soos dié drie renosters.)

Wat die situasie moeilik gemaak het vir die fotograaf van dié foto, was dat die renosters in ’n skadukolletjie gestaan het en die res van die omgewing om hulle in vol sonlig was. Die enigste raad is om die ligmeterlesing op die renosters te neem en jou beligtingstyd daarvolgens aan te pas.

Neem ’n kol (spot)-lesing op die renosters self, pleks van ’n totale lesing van die hele toneel.

Die effek wat jy dan gaan kry, is dat die renosters se beligting beter gaan wees, maar die res van die toneel se highlights sal oorbelig wees – iets wat jy eintlik moeilik in die redigeringsproses sal kan regmaak.

Nog ’n belangriker punt is om te probeer om op die regte tye van die dag foto’s te neem (ek weet dit is nie altyd moontlik of prakties nie).

Die beste tye is gewoonlik die eerste uur ná sonop en die laaste uur voor sonsondergang.

Dié twee ure van die dag lewer gewoonlik die beste lig vir foto’s op.

Die middel van die dag (tussen 10:30 en 15:30) moet liefs vermy word as dit kom by foto’s neem, aangesien die son te skerp raak en die kontras tussen beligte gedeeltes en skaduwees te groot raak.


Stephen Johnston het dié renosters in die Polokwane-wildreservaat met sy Sony A33-kamera afgeneem.

Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: fotografie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUSES FOR SALE IN Bedfordview

HousesR 2 750 000

HOUSES FOR SALE IN Westville

HousesR 6 999 000

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Sandton, Fourways

Apartments / FlatsR 1 100 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.