‘n Vroulike vlieënier van ‘n lugredery het ‘n passasier van ‘n vliegtuig laat verwyder omdat hy seksistiese aanmerkings gemaak het.
‘n Passasiersvliegtuig is gedwing om terug te keer na Melbourne Lughawe nadat ‘n koeldrankblikke met die woord “bom” daarop gevind is.
Daar is min goed wat ‘n moeeë reisiger se gemoed só kan lig as ‘n snaakse teken wat net mooi op die regte tyd verskyn.GoTravel24 het hul lesers onlangs gevra om die snaakse tekens wat hulle op reise teëkom met die span te deel, en hier is van die foto’s wat ingestuur is. 1. Richard Brighton het hierdie spesiale parkeerplek vir swanger vroue onlangs op ‘n toer deur Warskou, Pole raakgesien.2. Hierdie plaasstal naby Bredasdorp draai beslis nie doekies om wanneer dit by die grootte van hul gebak kom nie! Foto: Rita Badenhorst.3. Mense in rolstoele moet maar seker maak dat die remme goed vas is as hulle die St. Lucia Krokodil Plaas besoek. Foto: Rene Claassen4. Kan visse dan nie ook in prinse/prinsesse verander nie? Foto: Bernard Pretorius5. In Bettiesbaai kraai bejaardes koning van die pad. Foto: Terence Lyle6. Met hierdie snoep-winkel is daar nie veel kans vir honger ly in Hentiesbaai nie! Foto: Harry Offenberg.7. Selfs die mense wat die kaas verpak weet nie presies wat daardie dingetjie genoem word nie. Foto: Michelle HoughAs jy nog foto’s wil sien maak ‘n draai by GoTravel24 se “Silly Signs” galery
Die ongelooflike, argeologiese nedersetting Petra in Jordanië maak gereed vir die 200ste herdenking van sy herontdekking in Augustus.
Die Sky Tree in Tokio is amptelik die hoogste toring in die wêreld, maar is vir die volgende twee maande volbespreek.
Die 11de wenner van die realiteitsreeks American Idol is dié week aangewys.
Kyk hier hoe harmonieus Suid-Afrikaanse en Skandinawiese kulture byeenkom.
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n omstrede skildery van pres. Zuma beskadig het.
Twee amateur-rolprent- makers het beurse gewen met hul flieks. Hulle deel hul kreatiewe inspirasie.
Duisende mense stroom jaarliks na die Nampo-Oesdag. Kyk hier waaroor die storie eintlik gaan.
Klik hier vir ’n agter die skerms kyk na Diaan Lawrenson en Olivia se voorblad-fotosessie
Kyk hier na foto's van die vistreiler wat by Clifton-strand in Kaapstad gestrand het.
Klik hier om na foto's te kyk van die Sir Lowry's Pass-betoging.
Sandton - 22:10:55 PM OVERNIGHT ROADWORKS - lane closures bedtween Marlboro Drive and the Grayston Drive exit Nog verkeersverslae
PretoriaCity PressMarket Related
PretoriaCity Press
Cape Town, South AfricaDatafin RecruitmentR12000 - R22000
Corsa 1.4 Club Utility2005R 75,990.00
Golf 5 1.6 Trendline 5-dr2006R 135,995.00
Touareg 2.5 R5 TDi 4x4 Tiptronic Dsl2006R 349,995.00
Houses R 1 850 000
Houses R 2 249 000
Houses R 1 275 000
Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.
Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.
Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.
Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.
Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.
Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!