Foto's: Die snaaksste inligtingsborde
2010-11-04 15:46
Kaapstad – Het jy al ooit in 'n vertrek in 'n winkel, restaurant of langs die pad gekom wat jou laat skater het van die lag?
Heelwat GoTravel24-gebruikers het al.
Hier is 'n paar verwarrende, dog amuserende tekens wat van dié lesers onlangs ingestuur het.

Dié foto is by 'n openbare rekenaar in Barcelona, Spanje, geneem. Ingestuur deur Bernard Pretorius

Terence Lyle het dié foto wat in Knysna geneem is, ingestuur.

Dié foto is in Hentiesbaai geneem en deur Harry Offenberg ingestuur.

Bittersoet? Dié foto is langs die pad in Edenvale geneem. Melanie Love het dit ingestuur.
Klik hier om na nog foto's van snaakse borde te kyk.
Volg Nuus24 op Twitter