Fleksie-ure vir Bafana-aanhangers?

2010-03-11 12:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Ons het nou nóg ‘n rede om te hoop dat Bafana-Bafana dit verby die eerste ronde sal maak nadat die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se ondersteuners klub (Safsa) ‘n beroep op wekgewers gedoen het om toe te laat dat hul werkers fleksie-ure werk wanneer die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Junie en Julie gaan plaasvind.

Wat dit uiteindelik beteken is dat alle Suid-Afrikaners dalk die geleentheid sal kry om hul werksplek drie ure voor alle Bafana-Bafana wedstryde sal kan verlaat gedurende die 2010 Fifa Wêreldbeker.



Datums om te onthou:

11 Junie: Johannesburg – Suid-Afrika t Mexiko (16:00)

16 Junie: Pretoria – Suid-Afrika t Uruguay (20:30)

Dié werksure-versoek word tans deur die die nasionale ekonomiese ontwikkelings- en arbeidsraad (Nedlac) en Masenyani Baloyi, minister van publieke dienste en adminstrasie, oorweeg.

Siyabulela Makhunga, woordvoerder van Safsa, het benadruk hierdie gebeurtenis vind slegs eenkeer elke vier jaar plaas. Dus moet werkgewers hul werkers die kans gee om dit te benut.

“Daar gaan in Junie ‘n afname in produktiweit wees. Voorafbeplande afwesigheid vanaf die werk is maar nog net die begin van die storie. Die afwesigheid van werkers van hul werksplek kan dalk groter wees as wat ons dink as gevolg van al die partytjies wat voor wedstryde gaan plaasvind. Te min slaap gaan ook veroorsaak word deur aanhangers wat tot laat in die nag moet wakker bly om wedstryde te kyk.”

“Jy kan dit nie help nie. Die Wêreldbeker is hier, en mense gaan alles in hul vermoëns doen om die wedstryde te kyk. As ‘n land moet ons saamwerk om te verseker dat mense se drome vervul word,” het Makunga gesê.

- GoTravel24
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: reis  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.