Emirates beplan gereelde vlugte na Zim

2011-10-10 21:47
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Emirates-lugredery het aangekondig dat hy van volgende jaar af met vyf vlugte ‘n week tussen Zimbabwe, Zambië en Doebai sal begin.

“Emirates sal in Februarie 2012 met vyf vlugte ‘n week van Harare en Lusaka na Doebai begin,” het die Emirates Group in ‘n koerant-advertensie gesê.

Air Zimbabwe moes sy dienste afskaal as gevolg van gereelde stakings en ‘n reuse-skuldkrisis wat Zimbabwe se nasionale lugredery kelder.

Air Zimbabwe se vlieëniers het vroeë die jaar vir meer as vyf maande gestaak ook onbetaalde salarisse en lone en die lugredery sit nou met sowat $100 miljoen (sowat R785 miljoen) se skuld.

Verskeie internasionale lugrederye, onder andere EgyptAir, Air France, KLM, Lufthansa en Quantas, het vlugte na Zimbabwe gestaak as gevolg van ‘n afname in passasiersgetalle en toeriste wat afgeskrik is deur geweld en ‘n tekort aan voedsel.

Plaaslike lugrederye soos Air Malawi, Kenyan Airways en die Suid-Afrikaanse Lugredery (SAA) vlieg steeds na Zimbabwe.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: emirates  |  zimbabwe  |  lugrederye  |  vlieg  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility
2005
R 75,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2006
R 135,995.00

VOLKSWAGEN

Touareg 2.5 R5 TDi 4x4 Tiptronic Dsl
2006
R 349,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.