Dink nuut oor SA vakansies

2010-01-20 08:28
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Baie mense dink as jy met vakansie gaan, moet jy direk kus toe ry en al jou tyd op die strand spandeer.

Moenie ons verkeerd verstaan nie, ons weet strandvakansies is heerlik. Maar wat van al die ander interessante reisidees wat Suid-Afrika bied?

Jy kan die stilte en rustigheid van 'n woud geniet, 'n berg verken en selfs uitklim, of iewers in die veld sit en soek vir die Groot Vyf. Om die waarheid te sê, jy kan enigiets doen wat jy wil (mits die resessie nie te veel skade aan jou bankrekening gerig het nie).

Hoekom probeer jy nie iets anders vir 'n verandering nie?

As jy berge asemrowend vind, breek weg en die laat dié wonders van die natuur jou soos 'n nuwe mens laat voel.

Hou jy van 'n avontuurlustige vakansie? Gaan stap gerus, of gebruik dalk eerder jou energie om wilde diere in 'n wildtuin op te spoor. Onthou, hierdie soort wild-uitstappies kom in allerhande kleure en geure – jy kan kies tussen romantiese-, familie- of luukse safaris.

Of, as jy dalk wil jy wegbreek van die geroesemoes van die stad, is daar heel waarskynlik iewers 'n dorpie in die Karoo wat jou sal gee net wat jy soek.

Watter opsie jy ook al kies, onthou een ding – wanneer dit by vakansie kom, is daar geen rede om in 'n ou roetine vas te sit nie. So, probeer iets nuuts!

Vir meer inligting oor die voorstelle hierbo, en billike reispakette wat daarby pas, besoek GoTravel24

Lees meer oor: suid-afrika  |  reis

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 156,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

FORD

Ka 1.3 3-dr Ambiente
2007
R 64,955.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.