Die hotelkamer van die toekoms

2011-06-10 11:12
Tweets Share Share line Print

‘n Gewilde toekomskundige het voorspel dat hotelkamers teen 2030 ingerig sal wees om aan te pas by ons spesifieke voorkeure vir die perfekte nagrus en sodat gaste sal voel asof hulle tuis is.

Ian Pearson het die voorspellings in Travelodge se Future of Sleep-verslag gemaak, ‘n ses maande lange projek wat kyk na hoe hotelle en reis in die toekoms gaan verander.

Hier is ‘n paar idees wat ons volgens Pearson in toekomstige hotelkamers kan verwag.

Interaktiewe videopanele met klank wat ‘n hele muur bedek

Die hele kamer sal gebruik kan word as ‘n interaktiewe uitbeelding te danke aan aangevulde realiteit, voorspel Pearson.

Volgens hom sal gaste van ‘n verskeidenheid uitlegte kan kies en besigheidsreisigers sal virtuele familie-foto’s op die muur kan uitbeeld.

Klank en beligting om die regte atmosfeer te skep sal die illusie skep dat jy êrens anders is.

Mediese slaap-monitering
Slaapklere sal in die toekoms vlakke van stres of ontspanning kan meet, sowel as jou pols, bloeddruk en hartklop.

Sensors sal gevolglik die volgende oggend advies gee oor wat jy behoort te eet.

Gevorderde kussings
‘n Ligte kop en nek massering sal gaste help om aan die slaap te raak, terwyl elektronika slaapaktiwiteit sal kan optel wat die reisiger op die regte tyd wakker maak.

Doen inkopies uit die kamer

Gaste sal uit die gemak van hul kamer kan inkopies doen, met die mure wat die binnekant van ‘n winkel sal voorstel.

Kliek hier om meer te lees.

Besoek Travelodge se webwerf hier


 

Lees meer oor: reis  |  kan jy glo? hotelle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 156,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

FORD

Ka 1.3 3-dr Ambiente
2007
R 64,955.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.