Christusbeeld in Rio word 80

2011-10-10 13:19
Tweets Share Share line Print

Die Christusbeeld in Rio de Janeiro (Vanderlei Almeida, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Rio de Janeiro – Dié stad beplan ‘n reuse-partytjie om die 80ste verjaardag van die Christusbeeld, ‘n ikoon van die stad en die hele Brasilië, te vier.

Woensdag se viering gaan ‘n “groot partytjie wees, ek belowe,” het vader Omar Raposo, hoof van die pelgrimsgebied, wat in 2006 die status van Katolieke heiligdom gegee is, gesê.

Miljoene mense het al die standbeeld,  wat 38 meter hoog op die 710 meter hoë Corcovado-berg staan, besoek.

Wyle pous Johannes Paulus II het dit in 1980 besoek en sy opvolger, Pous Benedictus XVI, sal na verwagting in 2013 daar besoek aflê.

Die beeld is ontwerp deur die plaaslike ingenieur Heitor da Silva en die kunstenaar Carlos Oswald en is gemaak deur Paul Landowski van Frankryk.

Tot 4 000 toeriste besoek die beeld daagliks.

“Christus maak sy arms oop. Hy staan vir lewe, liefde, hoop. Hierdie monument is baie spesiaal, met die horison as sy mure en die lug as sy dak,” het vader Raposo gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: rio de janeiro  |  reis  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 156,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

FORD

Ka 1.3 3-dr Ambiente
2007
R 64,955.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.