Beveilig huis só voor vakansie

2010-12-01 09:47
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Om met vakansie te gaan kan spannend wees. Daar is reisplanne wat afgehandel moet word, akkomodasie wat gereël moet word en bagasie om te pak voor jy uiteindelik die pad kan vat.

Die laaste ding waaroor jy jouself wil bekommer wanneer jy terugkom is dat daar by jou huis of besigheid ingebreek is terwyl jy met vakansie was.

Hier is ‘n paar wenke van Santam om te verseker dat jou huis en besigheid beveilig is wanneer jy weggaan vir die Desember-vakansie.

- Maak seker jou alarmstelsel werk.

- Indien jy ‘n besigheid besit moet jy seker maak dat jou vlootmotors op ‘n veilige plek geparkeer is, verkieslik met sekuriteit wat ‘n ogie daaroor kan hou.

- Maak seker daar is nie enige elektriese toerusting wat dalk kortsluitings kan veroorsaak nie.

- Pak alle waardevolle items in ‘n stoorkamer waar nuuskierige mense dit nie kan sien nie.

- Maak seker daar is ten minste twee mense wat jy kan kontak in die geval van ‘n noodsituasie.

- Moenie aan die hele wêreld op Facebook en Twitter verkondig wanneer jy weggaan en vir hoe lank julle weg gaan wees nie.

- Kliek hier om die volledige storie te lees.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.