Betogings in Thailand skrik talle toeriste af

2010-03-19 18:40
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Thailand se toerismebedryf loop erg deur onder die huidige protesoptrede teen die regering.

Besoekers wat daaraan gedink het om die land se tempels en geurige kosse te geniet, was die afgelope week afgeskrik deur tonele van betogers wat bottels met hul eie bloed na regeringskantore gooi.

Die sogenaamde Red Shirts, ondersteuners van Thaksin Shinawatra, die gewese premier, probeer om verkiesings in die land te bespoedig.

En alhoewel hulle protesoptog tot op hede vreedsaam was, onthou baie mense die Red Shirts se betogings verlede jaar wat handuit geruk het.

Volgens ‘n reisagent het die betogings daartoe gelei dat baie mense hul vakansies gekanselleer het.

Volgens Thailand se toerisme-owerheid het 38 lande reeds reis waarskuwings oor Bangkok uitgereik weens die betogings, wat verlede naweek daar begin het.

- Vir die volledige storie, besoek iol
 

Lees meer oor: reis

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.