Betaal om langs jou kind te sit op 'n vliegtuig

2011-10-11 11:17
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Sal jy betaal net om langs jou kind te sit op ‘n vliegtuig? Dit klink dalk na ‘n snaakse vraag, maar een lugredery neem aan jy sal.

Passasiers wat internasionaal met Qantas vlieg sal in die toekoms $20 (sowat R157) per persoon per vlug betaal vir 'n gevorderde sitplek-diens, waar jy vooraf kan kies waar jy wil sit.

Dit sal vir ‘n gesin van vier dus ‘n minimum van $160 (sowat R1 260) kos net om te verseker hulle sit saam op die vliegtuig.

Hoekom doen lugrederye dit? Hulle meen as jy nie verseker het dat jy vroeg opklim nie of as jy laat by die vliegtuig aankom en nie sitplekke langs mekaar vind nie, is daar geen waarborg dat jy by jou kinders kan sit nie.

Qantas is ook nie die enigste lugredery wat jou geld vra om ‘n spesifieke sitplek te kies nie. Inteendeel – jy sal hard moet soek om deesdae ‘n lugredery te vind wat jou nie geld vra om jou sitplek vooraf te bespreek nie.

Nietemin: Moet 'n mens regtig opdok om te verseker jou kinders hoef nie die hele vlug tussen twee vreemdelinge aan die ander kant van die vliegtuig te sit nie?

‘n Paar maande gelede het ‘n opname getoon dat kinders die mees gevreesde passasiers van almal is.

Verskeie opnames het ook bevind dat ‘n groot hoeveelheid mense die idee ondersteun dat kinders heeltemal van vlugte verban moet word.

– The Independent on Sunday

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: qantas  |  kan jy glo?  |  vlieg  |  kinders

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.