Tronke nou vir toeriste

2010-10-22 11:44
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Tronke soos Alcatraz en Chateau d'As, wat bekend is vir hul ongelooflike donker, vreesaanjaend geskiedenis, pronk nou as museums en gewilde toerisme-bestemmings.

Nader aan eie bodem is daar die Elmina-slawekasteel in Ghana, wat in 1493 gebou is en vir meer as 300 jaar gebruik is om mense te vang en as slawe te verkoop.

Dit was nie ongewoon vir slawe om ‘n sel met meer as 200 ander te deel nie terwyl daar glad nie spasie was om te lê nie.

Teen die 18de eeu het meer as 30 000 slawe deur dié kasteel se deure gegaan.

Vandag is die kasteel  egter 'n gewilde toeriste-bestemming.

Pres. Barack Obama het tydens sy presidensiële veldtog in 2009 die kasteel besoek.

Die gebou is ook tot ’n Unesco-wêrelderfenisterrein verklaar.

Robbeneiland, waar oudpres. Nelson Mandela gedurende die apartheidsjare gevange gehou is, is nou een van die gewildste toeriste-bestemming  in Suid-Afrika.

Vir die volledige storie en foto’s besoek HuffingtonPost.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.