Beoordeel lugrederye nou self

2011-01-17 16:19
Tweets Share Share line Print

TripAdvisor het ‘n nuwe afdeling geskep wat gebruikers toelaat om lugrederye te beoordeel en hul opinies daaroor te lug.

Die nuwe stelsel laat reisigers toe om eerstehands terugvoer te kry van ander reisigers oor hul vlieg-ervarings, terwyl hulle vir vlug-opsies soek.

Reisigers word die kans gebied om lugrederye op ‘n skaal van een tot vyf te beoordeel binne agt verskillende kategorieë.

Die kategorieë is:

•    Die hantering van bagasie
•    Inboek-ervaring
•    Geriewe op die vliegtuig (insluitende vermaak op die vliegtuig en internetgebruik)
•    Vriendelikheid en oplettendheid van die personeel op die vliegtuig
•    Of die vlug op tyd was
•    Billikheid en duidelikheid van fooie
•    Gemak van sitplekke
•    Algemene waarde van die vlug

Lees meer by AOL Travel

Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: lugrederye  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.