Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bangkok: Toeriste gewaarsku oor vloede

2012-09-14 17:39
Tweets Share Share line Print

Bangkok – Reisigers in die hoofstad van Thailand word gewaarsku oor potensiële vloede terwyl ‘n golf vloedwater suid van die stad Sukhothai verbybeweeg.

Reisigers en inwoners word gewaarsku dat swaar reën Vrydag vloede in Bangkok kan veroorsaak. Die reën sal na verwagting die hele naweek duur.

Die ou hoofstad Sukhothai is onlangs deur vloede geteister en inwoners van Bangkok is bekommerd dat hulle volgende kan wees.

Die Sukhothai-munisipaliteit werk tans om al die water uit sy strate te pomp, nadat verskeie geboue deur die vloede beskadig is.

Regeringsbeamptes het waarskuwings aan inwoners van Bangkok uitgereik en sê die vloede sal nie op dieselfde skaal wees as dié wat verwoesting gesaai het in 2011 nie.

– Lees meer by Wanderlust.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: bangkok  |  toeriste  |  vloede
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Fourways - 07:21 AM
    Road name: N1 Northbound
    DELAYS between Malibongwe Drive and the Rivonia Road exit
  • Thursday Pretoria - 07:21 AM
    Road name: Stormvoel Road Both Ways
    SLOW TRAFFIC approaching Derdepoort Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.