BA vlieg weer binnekort na Libië

2012-01-23 15:00
Tweets Share Share line Print

Londen – British Airways se vlugte na die Libiese hoofstad, Tripoli, sal weer in Mei voortgesit word – 15 maande nadat die lugredery sy vlugte opgeskort het weens onrus in die land.

“British Airways beplan om sy vlugte na Tripoli vanaf Dinsdag, 1 Mei 2012 voort te sit,” het ‘n verklaring van die maatskappy gesê.

“Die terugkeer van dienste tussen (Londen) Heathrow en Tripoli kom ná ‘n deeglike veiligheidshersiening in samewerking met die VK se regering en die Libiese owerhede,” het die lugredery bygevoeg.

Volgens ‘n woordvoerder sal die maatskappy ‘n klein Airbus A320 vir die roete gebruik.

“Ons is verheug om na Libië terug te keer,” het Keith Williams, hoof- uitvoerende beampte van British Airways, gesê.

BA het daagliks vlugte na en van Tripoli gehad voor die opstande teen Muammar Gaddafi se regime in 2011.

Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: tripoli  |  libië  |  vlugte  |  british airways  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.