BA stel goedkoper vlugte bekend

2012-01-26 13:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – British Airways vier vanjaar sy 80ste herdenking van vlugte tussen Londen en Kaapstad met goedkoper vlugte na die Verenigde Koninkryk sowel as ander bestemmings in Europa, Amerika en Kanada.

Dié spesiale aanbod is geldig sal net tot 21 Junie duur en kaartjies moet voor 12 Februarie gekoop word.

Volgens Daniel Bainbridge, BA se nuwe strategiese kommersiële bestuurder vir Suid-Afrika, ervaar die lugredery 'n besige vakansie seisoen in Suid-Afrika.

BA gaan steeds die aantal vlugte tussen Johannesburg en Londen vermeerder en sal volgende jaar 'n groot Airbus A380 op dié roete gebruik. 

Die eerste passasiersvlug tussen die Verenigde Koninkryk en Kaapstad was 80 jaar gelede. Die vliegtuig kon net sewe passasiers vervoer en het 'n volle week geduur met klomp plekker waar dit oornag gestop het.

Maar in die 1970's is die nuwe Boeing 747 bekendgestel wat die tyd wat die tyd en kostes van die vlug aansienlik gesny het.

Kliek hier om die volledige storie te lees.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: british airways

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.