Arabiese lande vry weer na toeriste

2011-11-10 14:46
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Vlaag van opstande en bewindsveranderinge regoor Noord-Afrika en die Midde-Ooste het toerisme in die gebied swaar getref, maar optimisme vind weer wortel.

Bekende strandoorde soos Egipte se Sharm el-Sheikh het vir die eerste deel van die jaar leeg gestaan soos reisagente Europese toeriste uit die gebied ontruim het.

Ook in Libië en Sirië was vakansiegangers nie gewillig om die oproerigheid in dié lande aan te durf nie, berig die BBC.

Soos 2011 egter tot ‘n einde loop, raak die gebied se grootkoppe van toerisme optimisties oor die terugkeer van toeriste.

“Tunisië is ‘n vreedsame land en nou is ons ook ‘n demokrasie,” het Moncef Battikh van die Tunisiese nasionale toerismekantoor gesê.

“Mense moet kom om die nuwe Egipte te sien,” het Mohamed Yousef, die hoof van die Egiptiese toermaatskappy Ramasside Travel, gesê. “Ons is nou vry en mense moet ons aanmoedig.”

“Toeriste keer klaar terug na ons land,” het hy bygevoeg. “Egipte het verlede jaar 15 miljoen oorsese besoekers ontvang en vanjaar sal ons ten minste 10 miljoen haal.”

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: libië  |  egipte  |  sirië  |  tunisië  |  reis  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.