Ape vier fees in Thailand om toeriste te lok

2011-11-28 12:14
Tweets Share Share line Print

'n Aap smul aan die vrugte wat vir hulle uitgesit is. (Pornchai Kittiwongsakul, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Bangkok – Ape in Sentraal-Thailand is die afgelope naweek bederf met ‘n besonderse fees van vrugte en groente, sowel as disse wat deur vyfsterhotelle voorberei is, in ‘n jaarlikse tradisie wat daarop gemik is om toeriste te lok.

Die jaarlikse “aap-buffet”-fees vind op die laaste Sondag in November by die Pra Prang Sam Yot-tempel in Lopburi, sowat 150 km noord van Bangkok, plaas.

Die ritueel is volgens plaaslike inwoners ‘n fees van danksegging aan Lopburi se 2 000 ape omdat hulle glo goeie geluk en voorspoed bring en toeriste na die omgewing lok.

Plaaslike inwoners het tafels gedek met vars produkte, poedings en reuse-ysblokke, wat gevolglik deur die ape verslind is terwyl inwoners en buitelandse toeriste dié fees aanskou het.

Sedert dodelike vloede die land geruk het, het kospryse aansienlik gestyg en gevolglik het die fees 500 000 baht (R134 860) beloop.

SkyNews.co.au

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: thailand  |  toerisme  |  diere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.