Antieke klokkie in Jerusalem gevind

2011-07-23 10:31
Tweets Share Share line Print

Jerusalem – ‘n Klein goue klokkie wat sowat 2 000 jaar gelede gedurende die Tweede Tempel-periode hier weggeraak het, is tussen bouvalle in die Ou Stad gevind, het owerhede in Israel gesê.

Die klokkie was vermoedelik aan die kledingstuk van ‘n eertydse senior beampte vasgewerk en is ontdek tydens opgrawingswerk in ‘n dreinkanaal in die Dawidstad, ‘n gedeelte van die Arabiese buurt Silwan, net suid van die Ou Stad se muur.

“Die hooggeplaaste beampte het blykbaar in Jerusalem se strate geloop toe die goue klokkie in ‘n dreinkanaal onder die pad ingeval het,” het ‘n verklaring van die Israelse Owerheid vir Oudhede gelui.

“Dit is onmoontlik om verseker te weet of dit wel aan ‘n Joodse hoë priester behoort het, hoewel hulle bekend was daarvoor dat hulle met sulke klokkies aan hul klere geloop het.”

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: israel  |  jerusalem  |  oudhede

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.