Angola grenspos-wenke

2011-03-23 11:16
Tweets Share Share line Print

WegRy

Lus om die pad na Angola aan te durf? Hier is 'n paar nuttige wenke wat jou gereed sal hê om die grens sonder probleme oor te steek.

By die grenspos


Koste:
’n Padpermit kos sowat Kz3850 (± R290); jy moet derdepartyversekering hê, en jy kan dit aan die grens aan die Namibiese kant koop.

Toerusting:
Nooddriehoek; glimbaadjie

ZA-plakker:
Ja

Wat mag ek invat? Goed vir persoonlike gebruik, geskenke en aandenkings ter waarde van tot VSA$500,  insluitende 400 sigarette of 500g sigare of ander tabakprodukte; 2 liter wyn en 1 liter hardehout; 250ml eau de toilette of 50ml parfuum. (Grensposbeamptes is toegeeflik oor die hoeveelhede alkohol en sigarette, solank dit duidelik is dat jy nie goedere vervoer om dit te verkoop nie.)

Wat nog? Laat sertifiseer elektroniese toerusting soos (video)kameras by die polisie. Beperkings op vuurwapens en ammunisie, pornografiese materiaal, plante uit besmette gebiede, dobbelmasjiene, suiwer alkohol (self gestook), diere sonder die nodige permitte, gevaarlike medisyne of kos, posstempels of waardevolle items. Moenie vleis terugbring nie; dit gaan in Namibië afgevat word.

Grenspostye:
Ruacana, Oshikango, Omanhene en Katwitwi 08.00-18.00 (LW: Angola is ’n uur agter Suid-Afrika.)


Nuttig om te weet


Geldeenheid: Kwanza (Kz100 = R7,50)

Brandstof: In teenstelling met die situasie van die verlede is ongelode petrol en diesel beskikbaar deur die land. Vulstasies is goed toegerus en elke dorp het nou petrol en diesel, of minstens diesel. Van die nuwe vulstasies het ook loodvervangingspetrol.

Malariarisiko: Matig tot hoog

Noodnommers: 110 (polisie); 118 (ambulans)

Kliek hier vir nog nuttige inligting en om uit te vind watter dokumente jy benodig.


 

Lees meer oor: angola  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.