Air Zimbabwe weer in die sop

2011-05-19 11:57
Tweets Share Share line Print

Harare – Air Zimbabwe het talle vlugte gekanselleer nadat ‘n krediteur ‘n gehuurde vliegtuig teruggeneem het oor $460 000 (sowat R3 miljoen) se onbetaalde skuld.

Gevolglik vlieg die lugredery nou slegs een roete tussen Harare en Londen en twee plaaslike roetes, het die uitvoerende hoof Innocent Mavhunga aan AFP gesê.

Die lugredery het ‘n Boeing 737-500 van Zambezi Airlines gehuur, maar die vliegtuig is gevolglik teruggeneem en Air Zimbabwe moes talle vlugte in die streek kanselleer.

“Ja, daar was probleme met  Zambezi Airlines, maar ons onderhandel met ons vennote,” het Mavhunga gesê

“Slegs vlugte in die streek word hierdeur geraak.”

Die jongste krisis kom slegs dae nadat dié lugredery deur die internasionale lugvaartvereniging Iata geskors is oor skuld van $280 000 (byna R2 miljoen).

Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: lugrederye  |  air zimbabwe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.