Air Zim steeds lamgelê deur staking

2011-08-02 11:05
Tweets Share Share line Print

Harare – Alle vlugte van Air Zimbabwe is steeds gekanselleer en honderde passasiers is gestrand gelaat op die vyfde dag van 'n staking deur vlieëniers, berig RSG.

Onderhandelings tussen vlieëniers en die lugredery wat reeds dae lank duur, het nog niks opgelewer nie.

“Onderhandelinge gaan steeds voort omdat daar tot dusver nie enige ooreenkomste aangegaan kon word nie,” het David Mwenga, Air Zimbabwe se bestuurder vir Europa, gesê.

"Die vlieëniers staak omdat hulle reeds twee maande se salarisse en toelaes geskuld word."

Dit beloop sowat R2 miljoen.

Dit is hulle vierde staking vanjaar.

Daaglikse vlugte na Johannesburg en weeklikse vlugte na Londen en Beijing in China word geraak en passasiers is aangesê om alternatiewe reisreëlings te tref.

Die lugredery verloor sowat R300 000 rand per dag.

Air Zimbabwe sukkel om sy salarisse en rekeninge te betaal en maak staat op regeringshulp.

Die lugredery het 46 vlieëniers wat op drie internasionale roetes diens doen.

– Volg Nuus24 op Twitter.

RSG
 

Lees meer oor: air zimbabwe  |  zimbabwe  |  stakings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP300 Hardbody 2.5TDi Hi-Rider D-Cab Dsl PU
2010
R 249,950.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 108,000.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2004
R 129,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.