Aanvraag na vlugte in Brasilië verdriedubbel

2012-01-26 14:30
Tweets Share Share line Print

Melbourne – Die aanvraag na vlugte in Brasilië het in die laaste dekade byna verdriedubbel terwyl die lughawestelsel onder druk is om voor te berei vir die 2014 Wêreldbeker en Olimpiese Spele in 2016, het die Herald Sun in Melbourne berig.

Brasilië se lugvaartagentskap het gesê die aanvraag na vlugte het die afgelope tien jaar met 194% toegeneem. Die aanvraag vir 2011 het met 16% toegeneem in vergelyking met die vorige jaar.

In 2002 het lugrederye altesaam 34,3 miljoen mense op vlugte vervoer wat uit Brasilië vertrek het. Dié syfer het verlede jaar na 107,8 gestyg, het die agentskap bekendgemaak.

Terwyl lugrederye dié toename verwelkom is lughawens oorvol en is daar meer vertragings as gewoonlik. 

Kliek hier om die volledige storie te lees.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: brasilië  |  vlugte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.