9/11-gedenkplek nou oop vir publiek

2011-09-15 13:48
Tweets Share Share line Print

New York – Vir die eerste keer sedert die terreur-aanvalle op die World Trade Centre, kan die publiek nou die 9/11-gedenkplek in New York besoek, berig CNN.

Die New Yorkse burgemeester, Michael Bloomberg, het Maandag saam met lede van die stadsraad en familielede van die 9/11-slagoffers, die eerste besoekers aan die gedenkplein welkom geheet.

“Die opening van die plein voltrek ‘n belofte wat ons op die tienjaar-herdenking aan die families van slagoffers gemaak het, dat die wêreld vir ewig ‘n plek sal hê waar mense kan nadink oor wat gebeur het en die slagoffers geëer kan word,” het Bloomberg gesê.

“Ons is so trots op hierdie gedenkplek,” het Monica Iken, wie se man, Michael, in die aanvalle dood is, gesê. “Ek kan Michael gaan besoek. Hy is tuis.”

Besoekers moes die afgelope week deur metaalverklikkers en sekerheidskameras beweeg voor hulle na die twee reuse, vierkantige fonteine wat die “voetspore” van die World Trade Centre se torings uitbeeld, kon gaan kyk.

Die fonteine word omring met bronsplate waarop die name van die bykans 3 000 mense wat in die aanvalle dood is, asook die name van die ses mense wat in 1993 in ‘n bomontploffing in ‘n parkeerterrein onder die geboue dood is, gegraveer is.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.

– CNN

Lees meer oor: new york  |  9/11

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.