10 roetes om met jou fiets plat te ry

2011-02-10 16:14
Tweets Share Share line Print

Die Cape Argus Pick 'n Pay-fietstoer is weer om die draai en fietsryers is landswyd besig om die wiele aan die rol te kry.

Maar jy hoef nie ‘n gesoute fietsryer te wees om dié sport te geniet nie.

Ry een van hierdie roetes as jy lus is vir ‘n uitdaging, of sommer net ‘n uitstappie.

Helshoogte Pas, Stellenbosch
Jy gaan ‘n paar sterk bobene nodig hê om dié een uit te trap. Dis harde werk tot in Franschhoek, maar definitief die moeite werd om die afdraende terug aan te pak.

Volg die Uilroete, Oos-Kaap
Hierdie 50 km perdeskoen-roete bied  pragtige uitsigte van die Kompasberg.

Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Jy kan hier ‘n twee-dag begeleide toer neem. Dit is ideaal vir padryers en bergfiets liefhebbers.

Long Tom-pas, Mpumalanga
‘n Lekker roete teen die pas op. Maak ‘n dag daarvan deur ‘n sirkelroete te doen, of geniet net die afdraende terug.

Rustig deur die Karoo
Hier kan jy uitdagende roetes op stil, plattelandse paaie ry, omring deur pragtige natuurskoon.

Thabo Mofutsanyana
In die Oos-Vrystaat is daar roetes om enige vlak van fiksheid tegemoet te kom. Probeer Ficksburg, Clarens en Golden Gate Nasionale Park.

Wiele op die Weskus
Bring jou bergfiets en ry die grondpaaie plat tussen die wilde blomme.

Tuinroete
Pak van die land se mees uitdagende passe aan of probeer een van die talle bergfietsroetes in die skadu van digte bosse.

Stop vir foto’s of ‘n piekniek by een van die interessante plekke langs die pad.

Battlefields

Sien van KwaZulu-Natal se mooiste berglandskappe op jou fiets.

Suikerbosrand, Gauteng

Hier kan jy kilometers se teerpad in ‘n natuurreservaat platry.


 

Lees meer oor: fietsry

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.