nog

Nuwe Banksy-kuns verskyn in Londen

2012-05-17 21:01

Banksy het na bewering ‘n nuwe kunswerk met diep betekenis in Wood Green High Road in die noorde van Londen geskep.

Travel bags

1 miljard internasionale toeriste vir 2012 verwag

2012-05-17 14:30

Meer as 1 miljard toeriste sal vanjaar reis en ‘n internasionale grens oorsteek, het beamptes van die Verenigde Nasies (VN) gesê.

Koningin lok toeriste na wasmuseum

2012-05-17 12:30

Dit was ‘n moeilike taak om koningin Elizabeth II se gesigsuitdrukking vir ‘n wasbeeld in die Madame Tussauds-wasmuseum vas te vang.

Plane taking off

Nuwe laekoste-lugredery in die vooruitsig

2012-05-16 12:05

Cape Argus berig Standby Travel is op lae-inkomste-verdieners gerig en sal lughawens dek wat minder in die land gebruik word.

Kaapstad se winterplanne kóók

2012-05-14 12:03

Discover why Cape Town warms up in winter plaas die kollig op die kunste, kultuur, erfenis, kos, wyn en buitemuurse aktiwiteite.

Hiker

Skoene dalk oorsaak van Duitse toeris se dood

2012-05-11 14:40

‘n Vier-en-twintigjarige Duitser wat 300 meter na sy dood geval het terwyl hy in Nieu-Seeland gestap het, het die verkeerde skoene gedra.

Cape Town airport

Opening van Berlyn se nuwe lughawe uitgestel

2012-05-10 13:00

Owerhede is rooi in die gesig nadat hulle die opening van Berlyn se nuwe hooflughawe weens veiligheidsmaatreëls moes uitstel.

Foto van Madeleine om vakansies te bemark 'walglik'

2012-05-09 11:31

‘n Reisagentskap sê die gebruik van ’n foto van Madeleine McCann op ‘n onafhanklike webwerf om sy vakansies te bemark, is “walglik”.

south africa, flag

Duitsers positief oor SA

2012-05-09 07:15

Duitsland beskou SA as 'n swaargewig op die Afrika-vasteland en is vasbeslote om ekonomiese betrekkinge met die land te versterk.

Aeroplane

Nuwe lugredery vir Kaapstad

2012-05-08 20:03

Eritrean Airlines het sy eerste vlug na Kaapstad onderneem en daar sal weekliks vier vlugte vanaf Kaapstad na Asmara beskikbaar wees.

Eienaar in moeilikheid oor akkomodasie op Facebook

2012-05-07 19:58

'n Oefenlopie waar goedkoop akkomodasie op Facebook geplaas word, het 'n eienaar van 'n oord met sy hande in sy hare gelaat.

 
Virgin Atlantic plane

Virgin vlieg nie meer na Kenia

2012-05-17 13:30

Virgin Atlantic het aangekondig die lugredery gaan sy vlugte uit Kenia staak weens toenemende kostes en ‘n daling in besoekersgetalle.

Drakensbergpark-kabelkar kos meer as R60 milj.

2012-05-16 13:45

Die voorgestelde kabelkarretjie wat in die uKhahlamba-Drakensbergpark beplan word, gaan waarskynlik meer as R60 miljoen kos.

Alpine cable car

Kabelkarretjie kom dalk by Drakensbergpark

2012-05-14 14:41

‘n Voorgestelde kabelkarretjie by KwaZulu-Natal se uKhahlamba/ Drakensbergpark gaan toerisme by dié park heeltemal verander.

zimbabwe

SA, Zim wil saamwerk aan toerisme

2012-05-12 20:06

Suid-Afrika en Zimbabwe het 'n memorandum van verstandhouding geteken om saam te werk om dié twee lande se toerisme-bedrywe te bevorder.

Volcanic ash

Lughawe sluit oor vulkaniese as

2012-05-10 14:22

Vulkaniese as van Mexiko se Popocatepetl-vulkaan het beamptes gedwing om die lughawe in die dorp Puebla vir sowat 14 uur te sluit.

Costa Allegra ship

Costa stel nuwe skip bekend

2012-05-09 13:15

Die eienaars van die luukse Italiaanse toerskip Costa Concordia, wat rotse naby Giglio-eiland getref het, het 'n nuwe skip bekendgestel.

Mango

Mango bied nou internettoegang op sy vlugte

2012-05-09 10:04

Die laekoste lugredery Mango het ‘n draadlose breëband-internetdiens op sy vlugte by Lanseria Lughawe bekendgestel, het die SABC berig.

A gold medal

Toeris steel glo oorlogheld se medalje

2012-05-08 21:09

'n Medalje wat aan 'n Taiwannese oorlogheld behoort het is glo deur 'n Chinese toeris gesteel, het die plaaslike media berig.

Sien meer vir minder in Durban

2012-05-08 13:41

Besoekers aan Durban kan nou meer plekke vir minder geld besoek met die bekendstelling van die iVenture-kaart “See Durban Attraction Pass”.

A Bottlenose dolphin

Dolfynpark vir Taiji?

2012-05-07 14:28

Die Japannese dorp Taiji waar die Oscar-bekroonde dokumentêr The Cove geskiet is beplan om 'n mariene soogdierpark oop te maak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.