Ysland: 'n Plek van natuurlike wonders

2011-09-13 17:56
Tweets Share Share line Print

As jy Ysland se ou landskappe besoek, voel dit asof jy terug beweeg in tyd.

Asemrowende watervalle, fjords, vulkane, berge en gletsers is oor hierdie klein eiland versprei en op ‘n toer deur die land sal jy vind dat dit vol natuurlike wonders en rare skoonheid is.

“As jy eers daar was sal jy vind dat daar iets omtrent Ysland is wat diep in jou inkruip en maak dat jy nog wil hê,” het CNN se verslaggewer Mallory Swanson gesê.

“Elke keer as jy dink jy het die mooiste ding in die wêreld gesien, sal jy om nog ‘n draai ry en jou top-10 lys weer moet op dateer.”

Daar wag ‘n avontuur om elke draai.


Plaaslike inwoners en besoekers stem saam dat die beste manier om Ysland te verken, is om ‘n twee week lange toer te beplan.

Enigiets korter en jy sal van die ongelooflikste skoonheid op dié juweel in die Noord-Atlantiese Oseaan misloop.

“Ek het al na 30 lande gereis en ek kan sonder enige twyfel sê dat Ysland die mooiste plek is wat ek nog ooit gesien het, om nie eens te praat van die warmte en humor van die mense nie,” het verslaggewer Patrick Watts gesê.

Met tye sal jy geïsoleer voel in die amper spookagtige skoonheid van die land. Dit is die vreugde van ‘n besoek aan Ysland; dit is werklik ‘n plek om heen te ontsnap, weg van alles wat jy ken.

– Lees meer by CNN

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: ysland  |  bestemmings  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.