Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Top-snorkelplekke in SA

2012-04-12 13:15
Tweets Share Share line Print

Omring deur ‘n wêreld van seelewe en koraal bied snorkel vir jou die geleentheid om ‘n wêreld te verken wat miljoene ander nooit sal ervaar nie.

As jy die beste snorkel-ervarings wil geniet, sit hierdie vyf Suid-Afrikaanse bestemmings op jou lysie.

1. Sodwanabaai


Sodwanabaai is een van die beste plekke in die wêreld om te snorkel. Vir ‘n groot verskeidenheid van seelewe, tropiese riwwe en skeepswrakke is dit die plek waar jy wil wees,

2. Aliwalrif

Aliwalrif is aan die suidkus van KwaZulu-Natal en is bekend vir sy skeurtandhaaie, kouewater-vis en warmwater-rifvisse.

Dit is ook die tuiste van sagte en harde korale en geesdriftige duikers kan ‘n interessante uitstappie na ‘n skeepswrak maak.

3. Maputaland

In Maputaland in die noorde van KwaZulu-Natal kan jy by Cape Vidal naby St. Lucia tydens laagwater snorkel.

Die Kosibaai-natuurreservaat by die mond van die Kosi-mere op die Mosambiekse grens is ‘n fantastiese plek om te snorkel.

Die warm water oor die koraalrif maak dit ‘n heerlike plek om te besoek.

4. Protea Banks

Protea Banks is naby Shelley Beach, suid van Port Shepstone. Hier kan jy ‘n kykie kry van die Zambezi-haai en hamerkophaaie in die somer, sowel as skeurtandhaaie in die winter.

5. Knysna


Knysna is ‘n pragtige plek met fantastiese plekke om te duik en snorkel.

Coney Glen het rotspoele wat ideaal is vir diegene wat op soek is na pret in die son en ‘n ontspannende snorkeluitstappie.

Knysna is ook die tuiste van die Knysna-seeperdjie, ‘n skaars en pragtige skepsel. Met ‘n bietjie geduld en ‘n goeie oog mag jy dalk net een raaksien.

– Discover Africa

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: snorkel
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Hurlingham - 14:02 PM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Republic Road - DELAYS
  • Thursday Randburg - 14:02 PM
    Road name: Republic Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bram Fischer Road - HEAVY DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.