Mission Impossible kan toeriste na Doebai lok

2011-11-02 10:32
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Doebai maak gereed vir ‘n toename in toeristegetalle wanneer die jongste film in Tom Cruise se Mission Impossible-reeks later die jaar op die grootskerm verskyn.

Dié rolprent Mission Impossible: Ghost Protocol bied ‘n fenomenale uitsig oor die stad, met die ster wat van die 124ste vloer van die Burj Khalifa, die wêreld se hoogste gebou, hang.

Beeldmateriaal wat van die 828 m hoë gebou verfilm is wys ‘n uitsig van 360 grade oor Doebai, insluitende die see, die stad, die woestyn in die verte en die onderdorp van Doebai.

“Hierdie film sal Doebai aan ‘n jong gehoor bekendstel en beklemtoon die pret en avontuurlustige kant van die Emirate waarby ons dink toeriste sal aanklank vind,” het Julie King, Doebai Toerisme se direkteur in Australië, gesê.

– Lees meer by news.com.au

– Kyk ‘n uittreksel uit die maak van die film hier.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.